e/af/Weekend Post

New Query

Information
instance ofc/Newspapers published in South Africa
Meaning
Afrikaans
has glossafr: Weekend Post is n Saterdagkoerant wat in Port Elizabeth uitgegee word deur Avusa Media Limited. Dit is nou verwant aan die oggendblad van dieselfde maatskappy, The Herald. n Derde koerant van die groep in die stad, Evening Post, bestaan nie meer nie. Die koerant se sirkulasie was in 2008 28 446 (teenoor 46 000 in 1990) met 154 000 lesers, waarvan 70% in die 7-10 LSM-groep.
lexicalizationafr: Weekend Post

Query

Word: (case sensitive)
Language: (ISO 639-3 code, e.g. "eng" for English)


Lexvo © 2008-2024 Gerard de Melo.   Contact   Legal Information / Imprint