Information | |
---|---|
instance of | c/Newspapers published in South Africa |
Meaning | |
---|---|
Afrikaans | |
has gloss | afr: The Friend was 'n Engelstalige oggendblad wat deur die Argus Printing and Publishing Company (tans Independent News & Media) in Bloemfontein uitgegee is tot die koerant se sluiting tydens die ekonomiese insinking in Suid-Afrika in die middel jare tagtig. Van toe af was die Volksblad die enigste dagblad in die Vrystaat. |
lexicalization | afr: The Friend |
Lexvo © 2008-2024 Gerard de Melo. Contact Legal Information / Imprint