e/af/Business Day

New Query

Information
instance ofc/Newspapers published in South Africa
Meaning
Afrikaans
has glossafr: Business Day is n sakeoggendblad wat in 1986 in Johannesburg uit die sakeseksie van die Rand Daily Mail ontstaan het toe daardie koerant gesluit het. n Ander deel van die personeel het die weekblad Weekly Mail (tans Mail & Guardian) begin. Business Day aan BDFM (wat staan vir Business Day en Financial Mail). Dit het vroeër aan Times Media Limited behoort, maar tans besit Avusa Media Limited en die Britse maatskappy Pearson plc elk 50% van BDFM. Die koerant se jongste sirkulasiesyfer is 42 000, met sowat 113 000, n laer verhouding van verkope tot lesers as die meeste dagblaaie vanweë die aard van n sakedagblad.
lexicalizationafr: Business Day

Query

Word: (case sensitive)
Language: (ISO 639-3 code, e.g. "eng" for English)


Lexvo © 2008-2024 Gerard de Melo.   Contact   Legal Information / Imprint