Afrikaans |
has gloss | afr: Die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) is die sentrale bank van Suid-Afrika. Die bank se stigting in 1921 - ná die Parlement se bekragtiging van die "Currency and Bank Act" van 10 Augustus 1920 - was n regstreekse uitvloeisel van die finansiële ontwrigting wat deur die Eerste Wêreldoorlog meegebring is. Daar was destyds n behoefte aan 'n instelling wat die uitreiking van banknote kon beheer, die onbevredigende monetêre en belastingtoestande kon hanteer, en die groot onwettige uitstroming van goud uit Suid-Afrika kon stuit. Sentrale banke het in daardie tyd slegs in die Verenigde Koninkryk en Europa bestaan, en die SARB was slegs die vierde sentrale bank buite hierdie gebied, na die VSA, Japan en Java. |
lexicalization | afr: Suid-Afrikaanse Reserwebank |
German |
has gloss | deu: South African Reserve Bank (SARB) ist die südafrikanische Zentralbank. Die Bank wurde 1921 durch das Gesetz Currency and Bank Act of 10 August 1920 vom südafrikanischen Parlament errichtet. |
lexicalization | deu: South African Reserve Bank |
French |
has gloss | fra: La South African Reserve Bank (en Afrikaans: Suid-Afrikaanse Reserwebank) est la banque centrale d’Afrique du Sud. Elle est installée dans la capitale Pretoria. Créée en 1921 par le « Currency and Bank act » voté par le parlement sud-africain le 10 août 1920, la SARB était alors la quatrième banque centrale à voir le jour en dehors de l’Europe après celles des États-Unis, du Japon et de Java. |
lexicalization | fra: Banque centrale sud-africaine |
Hungarian |
has gloss | hun: A Dél-afrikai Tartalékbank (angolul South African Reserve Bank, rövidítve SARB) a Dél-afrikai Köztársaság központi bankja. |
lexicalization | hun: Dél-Afrikai Tartalék Bank |
lexicalization | hun: Dél-Afrikai Tartalékbank |
Japanese |
has gloss | jpn: 南アフリカ準備銀行(みなみアフリカじゅんびぎんこう、, )は、南アフリカ共和国の中央銀行。総裁はティト・ムボウェニ(第8代)。 |
lexicalization | jpn: 南アフリカ準備銀行 |